Quantcast
Channel: NB » Travel
Browsing all 43 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fred de Vries se Rigtingbedonnerd: ’n Uittreksel, ’n onderhoud en ’n...

In sy onderhoud met Murray La Vita bespreek Fred de Vries, skrywer van Rigtingbedonnerd: Op die spoor van die Afrikaner post-1994, sy siening van die hedendaagse Afrikaner. Hy gesels oor homself as...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dana Snyman beantwoord vinnige vrae met vinnige antwoorde in dié onderhoud

In dié onderhoud beantwoord reisskrywer Dana Snyman blitsig ’n paar vrae van die Proust-vraelys vir Die Burger. Lees hier wat aan Snyman geluk bring, wat sy gunstelingname is en watter skrywers hy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Six New Tafelberg Short Books by Xolela Mangcu, Susan Booysen, Hermann...

NB Publishers launched the first six titles in its new series of short digital non-fiction works, Tafelberg Short Books, last month. December sees the release of a further six titles – three English...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe keur uit André Brink se reisverhale: Mediterreense herinneringe

Dié nuwe bundel, Mediterreense herinneringe, sluit aan by André P Brink se 2012 keur uit sy reissketse uit die sestigerjare, Herinneringe aan Parys, en bevat die beste stories uit die boeke oor sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fred de Vries benoem vir MJ Brusseprijs 2013 vir Nederlandse weergawe van...

Fred de Vries, skrywer van Rigtingbedonnerd: Op die spoor van die Afrikaner Post-1994 (Tafelberg), is pas benoem vir die MJ Brusseprijs 2013, vir Afrikaners. Een volk op drift. Dié boek is die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woordfees 2013: Lanie van Reenen gesels oor haar swaarkry en C’est la vie met...

  Bekende ontwerper Lanie van Reenen het impulsief saam met sewe ander beleggers al haar spaargeld gevat en ’n Franse kasteel in die klein dorpie Aubusson gekoop. In C’est la vie vertel Van Reenen van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Woordfees 2013: Mediterreense Herinneringe deur André Brink bekend gestel

  André P Brink sal nooit moeg raak daarvoor om te reis nie. “Daar is altyd iets nuuts om te ontdek,” het Brink Saterdag in gesprek met Naas Steenkamp by die US Woordfees gesê. “Dis ook waarom party...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Fred de Vries benoem vir nog ’n Nederlandse prys, die VPRO Bob den Uyl Prijs,...

Fred de Vries, skrywer van Rigtingbedonnerd: Op die spoor van die Afrikaner Post-1994 (Tafelberg), is pas benoem vir ’n tweede Nederlandse prys. De Vries is een van ses op die kortlys vir die VPRO Bob...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Boeklokprent vir André P Brink se Mediterreense herinneringe

André P Brink se Mediterreense herinneringe, ‘n versameling van die beste stories uit die boeke oor sy reise deur die Mediterreense lande, het vroeër vanjaar by NB-Uitgewers verskyn. Hierdie bundel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“My boek kyk veral na blanke Suid-Afrikaners”: Fred de Vries oor...

Fred de Vries se Tafelberg-kortboek Rigtingbedonnerd, en die gelyknamige vollengte boek, het verlede jaar by NB-Uitgewers verskyn. Annemarié van Niekerk van LitNet het met dié bekroonde joernalis...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Skop stof op met Ridders van die Grondpad deur Deon Meyer en Adriaan Oosthuizen

Tafelberg stel graag Ridders van die Grondpad deur Deon Meyer en Adriaan Oosthuizen bekend: Nuwe horisonne wink om elke draai wanneer die gewilde misdaadskrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gerrit Rautenbach neem jou op ’n opwindende rusbankreis in Hartepad

Gerrit Rautenbach is terug met nog van sy gewilde reisverhale in Hartepad: Watter soort pad is ’n hartepad? Is dit bloot ’n pad van die hart? Of het dit iets met die ware hardepad te doen? Dis ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendstelling van Ridders van die Grondpad deur Deon Meyer en Adriaan...

  Tafelberg-uitgewers nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Ridders van die Grondpad deur Deon Meyer en Adriaan Oosthuizen. Die bekendstelling vind op 1 Augustus plaas by die Wild at Heart...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Dit vorm ’n kameraadskap”: Deon Meyer en Adriaan Oosthuizen oor Ridders van...

Gewilde Afrikaanse misdaadskrywer Deon Meyer, wie se liefde vir motorfietsry welbekend is, het saam met die fotograaf Adriaan Oosthuizen pas Ridders van die Grondpad die lig laat sien. Dié boek is ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deon Meyer en Adriaan Oosthuizen stel Ridders van die Grondpad bekend

Die Wild at Heart Adventure-vertoonlokaal was verlede Donderdag propvol motorfietsentoesiaste en rusbankreisegers toe skrywer Deon Meyer en die fotograaf Adriaan Oosthuizen hulle motorfietsreisgids...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vier die bekendstelling van Gerrit Rautenbach se Hartepad by The Birdcage

  Queillerie en The Birdcage nooi jou graag na die bekendstelling van Hartepad deur Gerrit Rautenbach. Rautenbach sal in gesprek wees met Johan Bakkes oor die boek. Die bekendstelling vind op 21...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gerrit Rautenbach se Hartepad saam met Johan Bakkes in Stellenbosch bekend...

  Johan Bakkes vertel dat hy en sy goeie vriend Gerrit Rautenbach al myle saam gery het en dat hy ook baie respek het vir Rautenbach as reiskrywer en reisfotograaf. “Dit is ongelooflik om te sien hoe...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deon Meyer en Adriaan Oosthuizen oor hul liefde vir motorfietsry (Plus: Video...

Deon Meyer en Adriaan Oosthuizen het vroeër hierdie maand hul motorfietsrygids, Ridders van die grondpad, in Kaapstad bekend gestel en Die Burger se joernalis Eben Human het ook na dié twee in gesprek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“En ons vat die spoor Kalahari toe”: Johan Bakkes skryf oor hul reis na...

Johan Bakkes het eintlik ophou skryf, maar onlangs het hy tog weer die pen opgetel vir Rapport en oor sy reis saam met sy fotograafdogter Cara na Hakskeenpan verslag gelewer. ‘n Versoek per e-pos om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dana Snyman is terug met nog ’n bundel reisverhale, Onder die radar: Stories...

Dana Snyman se nuutste bundel reisverhale, Onder die radar, verskyn vandeesmaand by NB-Uitgewers: In Dana se nuwe bundel vertel hy die stories van ons land se mense, die gewone mense, mense wat...

View Article
Browsing all 43 articles
Browse latest View live




Latest Images